Posts Tagged ‘Afrikaans’
Kennisbestuur
13Feb09
Ek het nou die dag afgekom op Kennisbestuuritems in Afrikaans. Dit was baie verfrissend en gemaklik om dit in jou eie taal te lees. Dit is ook lekker om nie self die konsepte hoef te vertaal nie, maar te kan leer en leen van ander. Ek het toe besluit om ‘n bladsy te skep met [...]
Filed under: Knowledge Management | 2 Comments
Tags: Afrikaans, Kennisbestuur
